| Modulekode | TRL 713 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Die teorie en praktyk van oudiovisuele vertaling (skermvertaling), met ‘n spesifieke fokus op onderskrifskepping (Engels "subtitling"). Oudiovisuele vertaling en onderskrifskepping in Suid-Afrika. Praktiese opleiding in die gebruik van basiese professionele sagtewarepakket vir die skep van onderskrifte. Die voltooiing van aantal projekte gemoeid met die skep van onderskrifte in studente se eie taalkombinasies. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Afrikatale |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App